Joe Morton

Joe Morton
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Joseph Thomas Morton, Jr.[1]
Geboorte 18 Oktober 1947 (1947-10-18)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Akteur en regisseur
Aktiewe jare 1970–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Joe Morton (gebore 18 Oktober 1947) is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Terminator 2 (1991), Speed (1994), en Paycheck (2003), en in die televisiereeks Eureka (2006).

  1. "Joe Morton: The Line (2008)". Yovideo. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Maart 2012. Besoek op 24 April 2012.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy